Silobestuurder / Silo Manager Modderpoort
Free State, South Africa
Oct 03, 2026
Job Description
Kern doel van die pos: Effektiewe bestuur van silo ten einde winsgewendheid te verseker. Minimum Vereistes: Graad 12; 4 Jaar Graan/Silo ondervinding as Silo Bestuurder; Berokingskursus voltooi; Gradeeringskursusse voltooi; Vorige ondervinding in effektiewe toesighouding en/of bestuur van personeel; Geldige rybewys. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig; Sterk administratiewe vaardighede en organisasie vermoë; Ondervinding in die bestuur van …
About OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK
Company listed on Adzuna. OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK is active in Free State, South Africa.
Quick Info
Other
1 hour, 24 minutes ago
59 minutes ago
3 views