Kredietbeampte / Credit Official

Full-time
Location
Free State, South Africa
Application Deadline
Oct 02, 2026

Job Description

Kern doel van die pos: Verskaf ondersteuning aan die Kredietbestuurder om betrokke Kredietkantoor se debiteure boek te groei en bestaande fasiliteite en kliënte te diens. Dit sluit in die voorbereiding en krediet aansoeke, uitbetalings en skep van rekeninge, sowel as die hantering van kliënte navrae. Hierdie take alles binne OVK se kredietbeleid en prosedures. Minimum Vereistes: Graad 12 (met Rekeningkunde as vak n aanbeveling); 2 jaar debiteure ondervinding. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en…

About OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK

Company listed on Adzuna. OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK is active in Free State, South Africa.

Quick Info
Category
Finance
Posted
58 minutes ago
Last Updated
33 minutes ago
Views
0 views
Skills Required
POS Systems
Scroll to see more
Print Job